Ek-Hou-Van-Braai@piefed.social to Lemmy Shitpost@lemmy.worldEnglish · 2 months agoLemmy be likemedia.piefed.socialimagemessage-square460linkfedilinkarrow-up11.19Karrow-down1177
arrow-up11.02Karrow-down1imageLemmy be likemedia.piefed.socialEk-Hou-Van-Braai@piefed.social to Lemmy Shitpost@lemmy.worldEnglish · 2 months agomessage-square460linkfedilink
minus-squareTastehWaffleZ@lemmy.worldlinkfedilinkarrow-up2·2 months agoEk is mal oor jou gebruikersnaam. Ek ook.
minus-squareEk-Hou-Van-Braai@piefed.socialOPlinkfedilinkEnglisharrow-up3arrow-down3·edit-22 months agoDankie!! Jy is die eerste wat agter kom. As jy nog nie weet van !southafrica@piefed.social weet nie gaan loer daar rond. Ek probeer `n bietjie van 'n gemeenskap daar bou.
minus-squareTastehWaffleZ@lemmy.worldlinkfedilinkarrow-up2·2 months agoEk sal dit nagaan, dankie vir die voorstel! Ek het van Suid-Afrika af geïmmigreer toe ek 4 was, so ek kan dit redelik goed praat, maar my lees- en skryfbegrip is nie-bestaande, so ek gebruik Google Translate om te help lol.
minus-squareEk-Hou-Van-Braai@piefed.socialOPlinkfedilinkEnglisharrow-up2arrow-down1·2 months agoAh lekker, meeste mense in SA kan goed Engels praat, daai Community is meestal Engels.
Ek is mal oor jou gebruikersnaam. Ek ook.
Dankie!! Jy is die eerste wat agter kom.
As jy nog nie weet van !southafrica@piefed.social weet nie gaan loer daar rond. Ek probeer `n bietjie van 'n gemeenskap daar bou.
Ek sal dit nagaan, dankie vir die voorstel! Ek het van Suid-Afrika af geïmmigreer toe ek 4 was, so ek kan dit redelik goed praat, maar my lees- en skryfbegrip is nie-bestaande, so ek gebruik Google Translate om te help lol.
Ah lekker, meeste mense in SA kan goed Engels praat, daai Community is meestal Engels.